Huisgenoot

Energie van alle kante!

ENERGIE is die vermoë om werk te verrig. Dit kan ook beskou word as die krag wat beweging of handeling teweegbring. Ons sien die uitwerking van energie oral. Plante gebruik sonenergie om te groei. Karre gebruik petrol (chemiese energie) om van die een plek na die ander te ry. Selfs terwyl jy nou hier lees, gebruik jy die energie uit die kos wat jy geëet het om te beweeg en asem te haal.

Die eerste wet van termodinamika behels dat energie nie geskep of vernietig kan word nie, maar dat dit van een vorm in ’n ander verander kan word. Kom ons bekyk ’n paar energiebronne van naderby en stel vas watter rol hulle in ons lewe speel.

HERNUBARE EN NIE-HERNUBARE ENERGIE

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Twee betogers van in die 80, wat lede is van die groep Just Stop Oil, het die glas oor die Magna Carta gebreek. Die Magna Carta is ’n bitter belangrike geskiedkundige Britse dokument uit 1215 – dis die eerste keer in die wêreld wat erken is dat die k
Huisgenoot4 min read
Hoe Werk ’n Kamera?
‘GOED, hier’s die tydskrif. Help my nou om ’n oulike advertensie te soek vir my skooltaak,” sê Bibi en sit die Huisgenoot op die tafel in die Babbelboomhuis neer. “Kan dit enige advertensie wees?” vra Palawa die kameelperd. “Is jy op soek na iets spe
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers