Huisgenoot

BEWEGING OMSKAKELING VAN ENERGIE

Plante gebruik die son se energie (lig en hitte) om vir ons kos te vervaardig (potensiële chemiese energie). Ons liggaam verander die kos in energie.

ENERGIE is die vermoë om werk te kan verrig. Eenvoudiger gestel – energie maak dat dinge gebeur. Jy het energie nodig om dinge te doen soos om fiets te ry, op ’n rekenaar te werk, vleis te braai of in ’n vliegtuig na ’n ander stad te reis.

Energie is fassinerend, want dit kan van een voorwerp na ’n ander oorgedra word.

Ons fokus op beweging en wat dit met energieomskakeling te doen het.

TWEE SOORTE ENERGIE

Energie kan in twee soorte verdeel (bewegings-) en (gestoorde) energie. Potensiële energie is energie wat die potensiaal het om in kinetiese energie omskep te word.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Afrikaans Ensovoorts
’n “Bewering” is as jy sonder bewys ’n mening verkondig. So hoor ek. “Beweer” kom van “bewaar” – letterlik iets wat jy wil waar maak. Oftewel “bewaarheid”. En só het bewaar ook begin beteken dat jy iets in stand hou. Jy pas dit mooi op. Dié groepie w
Huisgenoot2 min read
Wil Jy ’n Skrywer Word?
Het iemand al vir jou gesê jy skryf mooi opstelle? Of dink jy self jy skryf nogal oulike stories? As jy ’n groot begeerte het om eendag jou stories in ’n tydskrif of boek te sien, moet jy dadelik vir die Kommadagga-slypskool inskryf. Dit word vir die
Huisgenoot2 min read
Flitsvrae: Katinka Oosthuizen
Wat is geluk vir jou? Om content te wees. Wanneer en waar was jy op jou gelukkigste? Die dag toe ek getrou het. Toe ek so by die aisle afstap en my man tjank, toe dink ek: “Mm, nou is ek gelukkig.” Wat verveel jou? As iemand net oor hulself praat. Wa