Kuier

WAT DIE HART VAN VOL IS

Die mens is wesentlik sentimenteel. Ons hou daarvan om aan herinneringe, mense, plekke en gebeure vas te klou. Maar baiekeer is die vasklou daaraan nie goed vir ons siel nie. Soms is dit beter om afstand van sekere dinge te doen sodat ons kan aanbeweeg en vernuwing teweegbring.

’n Paar jaar gelede het ’n begaafde kollega na my toe gekom en net dié woorde geuiter: “Let go, Raina; let go.” Ek was ietwat stomgeslaan deur haar woorde, maar het ’n vae idee gehad wat

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
KYK UIT! Juffrou X
1 Dié nuwe kykNET-dramareeks draai om die vuurvreter-onnie, Juffrou X (Trix Vivier), wat wiskunde gee by ‘n skool waar haar leerders geweldige uitdagings, soos armoede, misdaad, drank en dwelms, in die gesig staar. Wanneer sy hulle wil beskerm, word
Kuier5 min read
Hoe Gemaak Met ‘N ‘Klankie’?
Niemand het nog ooit gekla oor my asem nie, maar ‘n mens wonder mos maar soms. My man gee my party oggende so ‘n snaakse kyk wanneer ons wakker word en ek met hom begin praat. Dan hol ek gewoonlik badkamer toe om vinnig my mond te spoel en tande te b
Kuier5 min read
Energie Van alle Kante!
Energie is die vermoë om werk te verrig. Dit kan ook beskou word as die krag wat beweging of handeling teweegbring. Ons sien die uitwerking van energie oral. Plante gebruik son-energie om te groei. Karre gebruik petrol (chemiese energie) om van die e

Related