Rooi Rose

DIE STIL HARTAANVAL

y kan jou nie misgis met die simptome van ’n hartaanval nie. Daarvoor is die pyn oor jou borskas, of oor jou skouerblaaie, kaak of linkerarm té oorweldigend. Daarby is jy waarskynlik ook verskriklik benoud oor jou borskas, asof daar ’n gebalde vuis of intense druk is. Jy bars uit in sweet en haal hortend asem. Jy voel naar en duiselig, en jy kan beswaarlik beweeg. Jy weet onmiddellik iets ernstig skort – en dat jy dadelik moet hulp kry. Met geluk is hulp naby genoeg, en met moderne tegnologie en die regte

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rooi Rose

Rooi Rose1 min read
Nog Wenke
• Sukses in die geleentheidsekonomie beteken ook harde werk, selfdissipline en bestuur. • Beoordeel jou aptyt vir risiko en jou selfbestuursvernuf en kry afrigting sou jy dit benodig. • Definieer sukses vir jouself, asook die rede waarom jy geleenthe
Rooi Rose1 min read
Helena Opperman
HELENA OPPERMAN STEM NIE SAAM MET TOTIUS NIE. DIE WÊRELD IS INDERDAAD HAAR WONING. OOR DIE AFGELOPE TWINTIG JAAR HET SY AL IN BAIE LANDE GEWOON EN GEWERK – SENTRAAL-ASIË, DIE MIDDEOOSTE EN AFRIKA. HAAR BELANGSTELLINGS STREK WYD EN SLUIT OMTRENT ALLES
Rooi Rose5 min read
’n Pa se HART
Ek wou altyd ’n pa wees,” vertel Duane Vermeulen telefonies uit Durbanville. Sy vrou, Ezel, gesels net so lekker saam. “Duane se pa is oorlede toe hy maar agt was, en ek dink dit was vir hom belangrik om ’n pa – en ’n goeie pa – te wees.” Op die agte

Related