Kuier

STILLE GEVAAR

Kroniese niersiektes is wêreldwyd 'n probleem. Volgens die South African Medical Journal sukkel ongeveer 10% van die mensdom tans daarmee. In Afrika is die prentjie egter erger, met 14% van volwassenes of rondom 5 miljoen mense ouer as 20 jaar, wat met hul niere sukkel.

Volgens die South African renal registry van 2019 word 169 uit elke miljoen Suid-Afrikaners behandel vir nierprobleme. Baie van hulle is egter salig onbewus van die gevare…

Niersiektes is dus baie gereeld 'n stille moordenaar wat enigiemand enige tyd kan tref.

Die -joernalis Chrislynn Sias (27) van Eersterivier in die Kaap vertel sy het in Augustus verlede jaar begin vermoed iets is fout.“Ek was konstant naar en het baie gereeld hoofpyn en spierpyn en -krampe ervaar, maar ek het dit toegeskryf aan stres,” onthou sy. “Ek het gedink

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier4 min read
Wat Die Hart Van Vol Is
Net voor ek moes skool toe gaan het dokters en familie gesê dis beter as ek na ‘n spesiale as ‘n hoofstroomskool gaan weens breinbeserings wat ek in ‘n motorongeluk opgedoen het. Ek was net twee jaar oud en die skade het my linkerkant verlam. Maar my
Kuier2 min read
Boodskappe
“'n ‘Gangstar’ duisend!”, 11 April Lamees Petersen, jy kan voorwaar trots wees op jouself en jou kinders op hul mamma. As jou hart op die regte plek is, kan jy alles vermag. Ek hoop daar is ander wat jou voorbeeld sal volg. EDNA BOTHA Ek het nie gewe
Kuier1 min read
Groot Woordbou
NR. 167 asbes aanwend apostel bandana bewus bloekom chevron dekaan defek engelvis elektries fakkel feodaal genetika glans hersenskim hokkie integrasie intap jonk janfiskaal kalk kapoet kompas landelik leuen minstens moltrein myner natuur Newton oopst

Related