Kuier

KYK NA JOU HART

As jy gedink het hartsiektes is iets wat grotendeels onder mans voorkom, maak jy die grootste fout van jou lewe. Daagliks sterf om en by 110 vroue in Suid-Afrika aan die een of ander hartsiekte. Hoewel hartsiektes oor die jare bekend geword het as 'n “mansiekte”, vertel die syfers 'n ander storie. Trouens, dit wys méér vroue as mans sterf aan hartsiektes. Boonop is 'n vrou se kans skraal om haar eerste hartaanval te oorleef.

Ursula Bezuidenhout (57) van Sasolburg in die Vrystaat, het onlangs afskeid geneem van 'n vriendin wat skielik aan 'n hartaanval oorlede is. Sy vertel Nandi, 'n hoërskoolonderwyser, het geweldige stres ervaar, moes omsien na haar ma en suster wat geestesongesteld was, en sy het finansieel gesukkel.

“Nandi (59) het my die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier2 min read
Vra Dr. Jolene
HET EK TE VEEL KORTISOL? Dokter, ek is 48 en het die afgelope tyd baie artikels gelees oor wat gebeur as die liggaam ‘n oormaat van die streshormoon kortisol het. As ek so oor die simptome lees, klink dit of ek daarmee sukkel. Hoe weet ek of dit Cush
Kuier1 min read
Groot Woordbou
NR. 167 asbes aanwend apostel bandana bewus bloekom chevron dekaan defek engelvis elektries fakkel feodaal genetika glans hersenskim hokkie integrasie intap jonk janfiskaal kalk kapoet kompas landelik leuen minstens moltrein myner natuur Newton oopst
Kuier4 min read
Wat Die Hart Van Vol Is
Net voor ek moes skool toe gaan het dokters en familie gesê dis beter as ek na ‘n spesiale as ‘n hoofstroomskool gaan weens breinbeserings wat ek in ‘n motorongeluk opgedoen het. Ek was net twee jaar oud en die skade het my linkerkant verlam. Maar my

Related