SARIE

Die tyd BOM in jou bors

Sue Palmer het in die nag wakker geskrik en opgegooi. En probeer om weer aan die slaap te raak, wat die meeste van ons sou gedoen het. Sy het egter een van die simptome van ’n hartaanval gehad wat dikwels geïgnoreer word. Haar man het daarop aangedring dat sy na die hospitaal se ongevalle-eenheid toe gaan – en dit het haar lewe gered.

Ons weet van Chester Williams en James Small, in die fleur van hul lewe deur ’n hartaanval weggeruk. Minder bekend is dat hartsiekte wêreldwyd ook ’n groot oorsaak van sterftes onder vroue is. En meer: Sowat twee derdes van vroue wat skielik aan ’n hartaanval sterf, het nie voorheen simptome gehad nie. “Veral jong vroue,” volgens dr. Adriaan Snyders, kardioloog van Pretoria.

Sy het nog met die verpleegpersoneel by ongevalle geskerts, skryf Sue in die Amerikaanse koerant (.com). Selfs haar oë gerol oor die moontlikheid dat daar iets met haar hart

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
Koopgids
C Coricraft coricraft.co.zaCotton On 087 550 4383, cottonon.com/ZA D Daniel Hechter 021 460 2300, truworths.co.za E Eeme 082 890 3453, eeme.co.za F Famke 079 978 5058, famke.co.zaFoschini 0861 111 761, bash.com H H&M 0860 690 707, hm.com/za I It
SARIE6 min read
e-pos UIT Hanoi, Viëtnam
Hoekom Viëtnam? Ek en my man, Donovan, het altyd gedroom van ’n avontuur in Asië, maar nooit gedink ons sal boonop ’n tuiste hier vind nie. Ons besluit om Viëtnam te kies was deels geïnspireer deur die entoesiasme van ’n vriendin wat reeds hier was.
SARIE1 min read
Woondinge
SIEN KOOPGIDS OP BL. 143 ■

Related