Kuier

PAS JOU LEWE(R) OP

Jou lewer is die grootste soliede, interne orgaan in jou liggaam. Dit help jou liggaam om van gifstowwe ontslae te raak, is verantwoordelik vir bloedstolling, cholesterolbeheer en verskaf boustene vir genesing. As jou lewer ingee, gee alle ander organe daarmee saam in. Die probleem is egter in baie gevalle ervaar jy geen simptome om jou te waarsku dat daar fout is met hierdie belangrike orgaan nie.

Vir Michael Retief (39) van Pretoria was die nuus dat hy nie-alkoholiese lewervervetting (non-alcoholic fatty liver disease) het 'n geweldige skok. Volgens hom het hy ná sy pa se dood tien jaar gelede gewig begin optel.

“Ek en my pa was baie close en sy dood was vir my swaar om te verwerk,” sê hy. Kort ná sy pa

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Fotoblokraai
NR. 311 WEN R350 KONTANT! VOLTOOI: Sy's ‘n dominee op Lambertsbaai met baie aanlyn followers. SKRYF SÓ IN: Vul die Fotoblokraai korrek in, skryf die letters in die kleurblokke neer en gebruik dit om die antwoord te ontrafel. SMS jou antwoord, naam, v
Kuier4 min read
Wat Die Hart Van Vol Is
Net voor ek moes skool toe gaan het dokters en familie gesê dis beter as ek na ‘n spesiale as ‘n hoofstroomskool gaan weens breinbeserings wat ek in ‘n motorongeluk opgedoen het. Ek was net twee jaar oud en die skade het my linkerkant verlam. Maar my
Kuier4 min read
Whatsapp: dink Voor Jy Praat
Jy is óf mal daaroor óf dit dryf jou teen die mure uit. Dis nou “voice notes”, oftewel daai stemboodskappe wat jy op geselsplatforms soos WhatsApp kry. Maar hoe ook al jy daaroor voel, daardie blikstemme oor jou selfoon gaan nie sommer stilraak nie.

Related