Kuier

WHATSAPP: DINK VOOR JY PRAAT

VERBRUIKER

Jy is óf mal daaroor óf dit dryf jou teen die mure uit. Dis nou “voice notes”, oftewel daai stemboodskappe wat jy op geselsplatforms soos WhatsApp kry.

Maar hoe ook al jy daaroor voel, daardie blikstemme oor jou selfoon gaan nie sommer stilraak nie. Ons leef meer digitaal as ooit en stemboodskappe is baie gewild. Om die “record”-knoppie op jou foon te druk en te babbel voel vir baie mense meer soos persoonlike kontak met geliefdes. Daarteenoor beleef hulle die tik en stuur van teksboodskappe as koud, onpersoonlik, langdradig en meer moeite.

Volgens ‘n studie deurnote oordra. “Dit laat jou nader aan ‘n mens voel as jy hul boodskap hoor eerder as om net getikte woorde en emoji's te lees,” sê Conrad David, die stigter van Hashtag South Africa, ‘n Johannesburgse digitale mediamaatskappy.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
Als oor spysvertering Dokter, ek sukkel die afgelope paar maande met sooibrand, hardlywigheid en krampe. Dokters vind geen kwale nie, maar een van hulle het genoem dié simptome kan moontlik die oorsaak wees van slegte spysvertering. Wat beteken dit,
Kuier2 min read
Boodskappe
“My ma het my geleer van menswees”, 9 Mei Ek het Jill (Levenberg) en haar ma op die Koortjies-program gesien en toe die fantastiese band tussen ma en dogter gesien, en hoe hulle ‘n mens lekker kan laat lag. Antie Carol het in daardie oomblik diep in
Kuier5 min read
Bye, Tim! Hi, Marco!
Die afgelope paar weke het die ding sommer behoorlik geruk in die fiktiewe woonbuurt Ruiterbosch. Wie sou ooit kon dink dat JPD se aantreklike en seepgladde argitek, Tim du Plooy, uiteindelik tot ‘n val sal kom? Dit was nog nooit ‘n geheim in die gel

Related