Huisgenoot

WHATSAPP: DINK VOOR JY PRAAT

OFJY’S dol daaroor óf dit dryf jou teen die mure uit. Dis nou “voice notes”, oftewel stemboodskappe, op kletsplatforms soos WhatsApp.

Maar hoe jy ook al daaroor voel, daardie blikstemme oor jou selfoon gaan nie sommer stil raak nie. Weens die coronaviruskrisis werk en leef ons meer digitaal as ooit en is ook stemboodskappe gewilder as tevore.

Baie mense het hulle die afgelope jaar tot stemboodskappe gewend omdat die kanse vir persoonlike kuiers saam met familie, vriende en kollegas so min was, sê Kaya Yurieff, ’n tegnokenner van CNN.

Om die opneemknoppie op

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Ons Vriendskap Voor En Agter Die Skerms
TOE hulle hoor hulle gaan saam in ’n kortfliek verskyn, het hulle eers ’n bietjie “uitgefreak van opgewondenheid”. Dis immers iets waaroor hulle al ’n paar jaar droom, vandat hulle mekaar ontmoet het. Nou is die Boer soek ’n vrou-aanbieder Marciel Ho
Huisgenoot1 min read
’n Fiets, ’n Paar Moeë Bene En ’n Droom
WAT sal maak dat enigiemand meer as 1 500 km op ’n fiets wil rondrits? Dit klink dan soos malligheid? Vra jy egter die “Spore”-sanger, is die antwoord eintlik eenvoudig: liefdadigheid. “Hoekom op aarde sal ek van George af Mbombela toe op ’n fiets ry
Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe

Related