Discover millions of ebooks, audiobooks, and so much more with a free trial

Only $11.99/month after trial. Cancel anytime.

Die 25-dag vinnige gewigsverliesdieet
Die 25-dag vinnige gewigsverliesdieet
Die 25-dag vinnige gewigsverliesdieet
Ebook39 pages9 minutes

Die 25-dag vinnige gewigsverliesdieet

Rating: 0 out of 5 stars

()

Read preview

About this ebook

’n Gedetailleerde gesondheidsgids om liggaamsvet te verstaan en dit op ’n natuurlike manier in 25 dae of minder uit te skakel.

Hierdie gids sal jou help om jou liggaam se natuurlike vermoë om vet te verbrand en fiks te word, in werking te stel.

Hierdie boek sal jou, op grond van harde feite en bewese wetenskap, die volgende leer:

- hoe om eetlus te onderdruk
- die beste gewoontes om gewig te verloor
- die beste kos om gewig te verloor
- die beste soort oefening om gewig te verloor
- hoe om jou energie en metabolisme ’n hupstoot te gee.

Indien jy meer energie wil hê terwyl jy gewig verloor, is hierdie boek vir jou.

LanguageAfrikaans
PublisherBadPress
Release dateMar 25, 2021
ISBN9781071594315
Die 25-dag vinnige gewigsverliesdieet

Related to Die 25-dag vinnige gewigsverliesdieet

Related ebooks

Related articles

Reviews for Die 25-dag vinnige gewigsverliesdieet

Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings

0 ratings0 reviews

What did you think?

Tap to rate

Review must be at least 10 words

    Book preview

    Die 25-dag vinnige gewigsverliesdieet - James Abbott

    Voorwoord

    Ons wil graag ’n oomblik afstaan om dankie te sê dat jy ons gids aanlyn gekoop het. HiddenStuff Entertainment bly een van die beste aanlyn app en e-boek-uitgewers. Ons is verbind daartoe om vir jou die belangrikste inligting wat jou lewe sal verryk, te bring.

    Ons hoop van harte dat jy hierdie gids nuttig en voordelig sal vind in jou strewe na verbetering. Ons wil lesers voorsien van kennis en hul vaardighede bou om ten beste te presteer binne die raamwerk van hul belangstellings. Op sy beurt dra dit by tot ’n positiewe en meer genotvolle ervaring. Na alles glo ons dat dinge in die lewe sover moontlik ten volle geniet moet

    Enjoying the preview?
    Page 1 of 1