Kuier

VRA DR. PATRICIA

Voel te skraal

Vraag

HELP MET GEWIG

Dokter, wat kan ek gebruik om 'n bietjie gewig op te tel? MNR.GEWIGLOOS

Antwoord

BESTE MNR. GEWIGLOOS

Familie-oorerwing en leefstylgewoontes speel 'n groot rol in liggaamsbou. Sommige mense het 'n natuurlike lenige liggaam met 'n vinnige metabolisme en ander sukkel om gewig op te tel as gevolg van 'n onderliggende siektetoestande of medikasie.

Algemene siektestoestande wat kan veroorsaak

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
Wat's PMDD en PMS? Dok, ek het nog altyd met vreeslike mood swings rondom my period gesukkel, en by tye voel dit selfs soos depressie. Ek het onlangs gelees daar is iets soos premenstrual dysphoric disorder (PMDD). Wat is dit, en hoe verskil dit van
Kuier1 min read
Wenke Om Jou Eie Breinkaart Te Maak
1 Gebruik ’n skoon bladsy. Skryf die hoofgedagte of sleutelwoord in die middel van die bladsy neer. 2 Jy kan selfs die woord teken. Maak dit kleurvol. Jy kan ook jou eie kodetaal of “leertaal” ontwikkel. 3 Skryf die ander sleutelwoorde of belangrikst
Kuier5 min read
Craig IS KOERSVAS
Dit het soul-searching en ’n sabbatical gekos om die gevoel van overwhelmed wees af te skud, maar nou het een van die land se talentvolste sangerliedjieskrywers, Craig Lucas, sy groove back. Hy praat met Kuier oor sy jongste projekte vanuit sy huis i

Related