Ebook325 pages2 hours
Eet vir volgehoue energie 4: Lae-GI, lae-vet
By Gabi Steenkamp and Liesbet Delport
Rating: 0 out of 5 stars
()
About this ebook
As jy meer energiek wil voel, is Eet vir Volgehoue Energie 4 net die boek vir jou. Gabi en Liesbet het dit geskryf om te voorsien in hul pasiënte se behoefte aan praktiese, maklike maniere om stadigvrystellende koolhidrate in hul daaglikse dieet te gebruik. Die glukemiese indeks (GI) is 'n fisiologiese maatstaf van die uitwerking van koolhidraatvoedsel op die bloedglukosevlakke. Dit is die perfekte instrument om bloedglukosevlakke doeltreffend en volhoudend te beheer en boonop te verseker dat jy die hele dag lank energie het. Liesbet en Gabi het uit ondervinding geleer dat dit geweldige voordele vir hul pasiënte inhou hoe meer dit toegepas word. Die GI-dieet verbeter diabete se beheer van hul bloedglukosevlakke, help jou om op en wakker te voel, stabiliseer kinders se bloedglukosevlakke en help hulle om beter te konsentreer, verbeter sportprestasie, verlaag hoë bloeddruk en bevorder gewigsverlies.
Author
Gabi Steenkamp
Gabi Steenkamp, 'n geregistreerde dieetkundige, spesialiseer in die beheer van diabetes en kolonprobleme deur dieet. Danksy haar betrokkenheid by die voedselbedryf as dieetkundige en voedseletiketkonsultant het sy 'n unieke insig in die Suid-Afrikaanse voedselsoorte en -produkte.
Related to Eet vir volgehoue energie 4
Related ebooks
Beste van Eet vir Volgehoue Energie: Lae-GI, lae-vet Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSuid-Afrikaanse kookboek vir diabetes Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsEet gesond, voel goed: Beveg kanker met voeding Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSA kookboek vir allergieë en voedselsensitiwiteit Rating: 5 out of 5 stars5/5Toortsie se Bantingboerekos: My reis - resepte en stories Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsSuid-Afrikaanse kookboek vir diabetes & insulienweerstandigheid 2 Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsEet reg: Bevry jouself en jou kinders van emosionele eet Rating: 0 out of 5 stars0 ratings50 Dekadente Koek Versiersel En Vulsel Resepte Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsEkseem - jou noodsaaklike gids Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsVoetspore 2: 'n kookboek vir 4x4-entoesiaste Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsToortsie Se Soetighede: vir LCHF, Banting, Keto, Paleo Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKosblik Rating: 0 out of 5 stars0 ratings'n Uur van lig: 365 Dagstukkies vir vroue Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie Daniël-vas vir geestelike oorwinning Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDraers van die Lig: 200 oordenkings vir vandag Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKom ons praat oor die huwelik Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsGebede vir elke vrou Rating: 5 out of 5 stars5/5Die Bybel in fokus: Hoe om gelowig én denkend te lees Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsBlinde mol of wyse uil?: Hoe om met integriteit te leef Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsMia: 'n Ma se storie van verlies en hoop Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsVroue van die Bybel: ... praat met ons vandag Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsHartstories: Huis toe met 'n ligter tred: Huis toe met 'n ligter tred Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie dag ná die rowers opgedaag het: Leef hier en nou Rating: 5 out of 5 stars5/5'n Gelukkige kind: Bemagtig jou kind om positief te dink Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie Einde van verslawing Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsWare verhale van vergifnis: Loop die pad na herstel Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsDie kind se naam is Anneke Rating: 5 out of 5 stars5/5Die Neus: 'n Raaiselroman Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsKry styl - Jesus s'n! Rating: 0 out of 5 stars0 ratingsFreek Robinson: Op die man af Rating: 0 out of 5 stars0 ratings
Reviews for Eet vir volgehoue energie 4
Rating: 0 out of 5 stars
0 ratings
0 ratings0 reviews
Book preview
Eet vir volgehoue energie 4 - Gabi Steenkamp
+Na book_preview_excerpt.html [˒ƕxftX#jZj"M[C/^dY$ ),-/f1/sL$EHVsϽ8
N
{TvwClœЋ'xW7fڮ6m_8}y^خxj0^