Huisgenoot

Toets jou koolhidraatgene

AL OOIT gewonder hoekom sommige mense kan weglê aan soveel pasta as wat hulle wil en nooit gewig aansit nie? Jy, aan die ander kant, loer net vir ’n stuk brood en dit voel of die skaal jou bekruip. Wel, jy het jouself dalk nie verbeel nie.

Hoewel party mense op koolhidrate floreer, moet ander hul inname beperk omdat mense koolhidrate op verskillende maniere verwerk, glo die voorste Ameri-kaanse genetikus dr. Sharon Moalem. “Koolhidrate word al jare lank as die skurk beskou, maar talle van ons voorvaders wat boere was, het vir ons die gene gegee om te gedy op ’n dieet waarvan die helfte op

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Regte ‘Chemistry’ Én Op TV
Dié twee ken mekaar al dekades lank, tog was dit eers onlangs dat VINETTE EBRAHIM en CEDWYN JOEL sáám op stel beland het – en toe nie net vir een reeks nie, maar sommer twee. In die Showmax-dramareeks Koek speel Vinette en Cedwyn ’n ougetroude paartj
Huisgenoot2 min read
Die Aarde Se ‘Tweede Maan’
DAAR word al baie jare bespiegel dat die Aarde dalk meer as een maan het. Verskeie van die natuurlike satelliete wat naby die Aarde se wentelbaan voorkom, is al voorgestel as moontlike mane, maar nie een is al bevestig nie. Een van die moontlikhede,
Huisgenoot2 min read
Babanuus
NÁ WEKE van bespiegeling het JUSTIN en HAILEYBIEBER eindelik die aap uit die mou gelaat – daar’s ’n kleinding op pad. Die egpaar het die nuus met ’n videogreep en foto’s op Instagram gedeel. Die aankondiging het hul aanhangers gaande gehad, want geru

Related