Huisgenoot

’N MIDDELLYF IN JOU MIDDELJARE? SÓ SKUD JY DIE VETJIES AF

WANNEER jy in die spieël kyk, voel daai vietse figuur van jou 20’s soos ’n vae herinnering. Namate die jare aangestap het, het die ongewenste rolletjies om jou middellyf gevorm – en gebly, maak nie saak wát jy probeer nie.

Voorheen het dit gewerk as jy ’n dieet of gesonder leefstyl volg, maar nou … tevergeefs.

Jy is nie alleen nie, sê die kenners. Gewigsverlies ná 50 is moeilik, veral vir vroue, wat met die gevolge van die menopouse moet kophou.

Maar om onnodige ekstra kilo’s om jou middellyf net te aanvaar en te glo daar’s niks wat jy kan doen nie is nie altyd ’n goeie idee nie. Vet om jou middellyf kan jou blootstel aan allerlei gesondheidsrisiko’s – en ’n paar eenvoudige veranderings aan jou leefstyl sal van groot waarde wees vir jou gesondheid. En

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Regte ‘Chemistry’ Én Op TV
Dié twee ken mekaar al dekades lank, tog was dit eers onlangs dat VINETTE EBRAHIM en CEDWYN JOEL sáám op stel beland het – en toe nie net vir een reeks nie, maar sommer twee. In die Showmax-dramareeks Koek speel Vinette en Cedwyn ’n ougetroude paartj
Huisgenoot2 min read
Die Aarde Se ‘Tweede Maan’
DAAR word al baie jare bespiegel dat die Aarde dalk meer as een maan het. Verskeie van die natuurlike satelliete wat naby die Aarde se wentelbaan voorkom, is al voorgestel as moontlike mane, maar nie een is al bevestig nie. Een van die moontlikhede,
Huisgenoot2 min read
Babanuus
NÁ WEKE van bespiegeling het JUSTIN en HAILEYBIEBER eindelik die aap uit die mou gelaat – daar’s ’n kleinding op pad. Die egpaar het die nuus met ’n videogreep en foto’s op Instagram gedeel. Die aankondiging het hul aanhangers gaande gehad, want geru

Related