Huisgenoot

SKUD SO DIE VETJIES AF TYDENS MENOPOUSE

JY STAAN voor die spieël in ’n winkel se aantrekhokkie en kyk twee keer. Wie’s daai vrou wat na jou terugstaar? Die een met die dik middel, slapper borste en breër heupe? Dit kan tog sekerlik nie jy wees nie.

Klink dit bekend? Jy’s nie alleen nie. Talle vroue in hul 40’s en vroeë 50’s het soveel hooi op hul vurk dat hulle jare lank hul eie lyf miskyk. En dan tref die veranderings hulle “skielik”, so asof hul lyf oornag verander het. Natuurlik het dit nie; hul figuur het geleidelik begin verander. En dis alles ons hormone se skuld.

In hul nuwe boek, , deel twee dokters, Susanne Esche-Belke en Suzann Kirschner-Brouns, hul ervaring

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Filantroop
beteken liefde en “anthropos” beteken mens of mensdom. In die oorspronklike Grieks beteken dit “liefde vir die mensdom”. ’n Filantroop is ’n weldoener wat sy tyd en geld gebruik om ander mense te help. In die middel van Indië se maand lange verkiesin
Huisgenoot5 min read
Spele-droom Vir Die Slim, Vinnige Outjie Van Ceres
AS KIND het hy in die stofstrate van Ceres saam met sy maatjies raakrugby gespeel – ’n regte klein blits met ’n Cokeplastiekbottel vol sand as die bal. Toe al het almal geweet: Dié mannetjie is vinnig, hoor. Maar nooit sou hy kon droom dat hy eendag
Huisgenoot8 min read
’n Sussie Ná Al Die Wag En Seer
HUL storie is een van báie wag. Van járe se gewag. En van teleurstelling keer op keer. Só graag wou hulle kinders van hul eie hê dat hulle nie net een of twee of drie keer in vitrovrugbaarheidsbehandeling ingespan het nie, maar ’n volle 17 keer. Sewe

Related