UIT GRIEKS: “philos”
beteken liefde en “anthropos” beteken mens of mensdom. In die oorspronklike Grieks beteken dit “liefde vir die mensdom”. ’n Filantroop is ’n weldoener wat sy tyd en geld gebruik om ander mense te help.
SYFERSTORIES
43,6 ˚C
In die middel van Indië se