Huisgenoot

FRANKRYK AS GASHEER

FRANKRYK was al twee keer tevore saam met ander lande die gasheer, maar vanjaar word al die wedstryde die eerste keer in dié land gespeel. En die Franse ondersteuners sal hoop dat Les Bleus of die Hane, soos hul nasionale span bekendstaan, iets kan regkry wat hy nog nie kon nie: om die Webb Ellis-beker te wen.

Dis presies 200 jaar sedert einste William Webb Ellis, na wie die trofee vernoem is, kamstig besluit het om ’n sokkerbal op te tel en daarmee te hardloop – en só die sport begin het.

Daar was al heelwat trane vir die Franse

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Twee betogers van in die 80, wat lede is van die groep Just Stop Oil, het die glas oor die Magna Carta gebreek. Die Magna Carta is ’n bitter belangrike geskiedkundige Britse dokument uit 1215 – dis die eerste keer in die wêreld wat erken is dat die k
Huisgenoot4 min read
Hoe Werk ’n Kamera?
‘GOED, hier’s die tydskrif. Help my nou om ’n oulike advertensie te soek vir my skooltaak,” sê Bibi en sit die Huisgenoot op die tafel in die Babbelboomhuis neer. “Kan dit enige advertensie wees?” vra Palawa die kameelperd. “Is jy op soek na iets spe
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers