Rugby hét nog plek vir Frans se tjoepie
Sep 27, 2020
3 minutes
By die 19de
Verlede week is ’n foto op sosiale media verprei om te wys, gaats, dié Springbok het dan ’n tjoepie. Beswaarlik aardskuddend, in ag genome die Springbok was Frans Malherbe. Hy het met daai tjoepie en al die wêreld bang geskrum toe dit verlede jaar in Japan saak gemaak het.
Wyle Tommie Laubscher het ook ’n tjoepie gehad en sy kritici het ook gemeen dat dit nie by ’n moderne rugbyspeler pas nie, maar die waarheid is
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days