Rapport

Trek jou Protea-toppie eerder aan vir die kooi as braai

Vir al die psalms en gesange wat die uwe gereeld oor die deugde van goeie ou vyfdaagse toetskrieket sing, is daar darem min wat pyn, frustrasie en verveling só deeglik kombineer as wanneer ’n klomp Engelse op ’n Vrydagmiddag net duskant 500 teen die Proteas verklaar met die St. Georgepark se orkes as knaende klankbaan.

As jy net daarna verneem dat Afganistan onse o.19’s met sewe paaltjies in Kimberley verfomfaai het, is daar min rede

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport3 min read
Dis John Vs. Mbali (jy’s Nie Genooi Nie)
Alle paaie lei volgende naweek na Zoom vir die DA se aanlyn federale kongres, waarop die party nuwe permanente leiers kies. Terwyl John Steenhuisen, tussentydse leier, die gunsteling is om Saterdag as permanente leier verkies te word, het sy opponent
Rapport1 min read
SA Se Nuwe Koningin!
Shudufhadzo Musida is gisteraand gekroon as die nuwe Mej. Suid-Afrika. Die 23-jarige Shudu, soos haar ondersteuners haar noem, het ’n BA-graad in politiek, filosofie en ekonomie (PPE) van die Universiteit van Pretoria. Sy het grootgeword in Ha-Masia
Rapport3 min read
Sy Voel Soos ’n Sampioen, Sê Kieser In VSA
‘Hulle hou my in die duister en voer my kraalmis of ek ’n sampioen is.” Dis wat ’n onseker kieser, Paulette van Pennsilvanië, in ’n fyn uitgesoekte fokusgroep van die twee kandidate in die Amerikaans presidentsverkiesing dink ná Donderdagaand se TV-d