Rapport

Flyt-Flyt is Nuweland se skuldstorie (hopelik) uit

’n Onverwagse, maar yslike vreugde verlede week was Home Game, ’n splinternuwe dokumentêre sportreeks op Netflix.

Dit fokus op ongewone sportsoorte, onbekend vir die grootste gedeelte van die wêreld, maar ’n amperse godsdiens in sekere plekke. Daar is episodes oor onder meer Kongolese voedoestoeiers, Balinese waterbuffelwedrenne, ’n skaatsroller-derby in Texas en kok boru in Kirgistan, ’n kruis tussen polo en rugby met ’n bokkarkas as “bal”.

Maar dis die eerste aflewering in

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport2 min read
Dié ‘Raponsie’ Lugtig Vir ’n Skêr
Sedert haar hare kort geknip is in gr. 1 weier Danya Zwiegelaar van Wellington om haar Raponsie-agtige lokke weer te sny. Haar ma, Yolanda, sê sy het soos ’n seuntjie gelyk met die kort hare en nou, byna ’n dekade later, hang dit 134 cm en verby haar
Rapport2 min read
Hou Kop – Deur By Die Harde, Koue Feite Te Hou
’n Jong boer word by Paul Roux in die Vrystaat vermoor. Ons kollektiewe spanningsvlak skiet op na 7 uit 10. Die EFF dreig met “aanvalle” op wit boere by die moordverdagtes se tweede verskyning. Spanningsvlak: 8. Later lei die EFF-leier Mbuyiseni Ndlo
Rapport1 min read
Pasop Vir Fopnuus
Van die boodskappe en video’s wat gemoedere in brandgeteisterde dele van die land onnodig opjaag sluit in: ■ ’n Video van kinders wat in ’n stuk droë veld hardloop wat hulle klaarblyklik aan die brand gesteek het. ’n Man-stem sê: “Kyk die bogghers wa

Related