Moenie ons Bokke op geld-altaar offer
Sep 13, 2020
3 minutes
By die 19de
My hede is die koerant se eergisteraand. Dis vroeg lente, ons het varktjops gebraai en ek het vanmiddag só hard voor die TV sit en tjeer dat die bouers elders op die erf my bo-oor hul elektriese bore en trance-musiek kon hoor.
Die laaste keer dat sport my só laat raas het, was toe die Bokke die Wêreldbeker gewen het, maar nou hou ek maar so half duim vas dat ek dié eers weer in
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days