Politiek kort dalk ’n tikkie sport
Jun 21, 2020
3 minutes
By die 19de
My gunsteling-tydskrif is lankal nie meer in Suid-Afrika op die rakke nie; ’n paar preutse predikers en aktivistiese ou anties het die epiese Viz, skurwe Yorkshire-humor op syn beste, jare terug uit ons samelewing laat verdwyn.
Moet nooit mense vertrou wat poepe nie snaaks vind nie, is ’n belangrike lewensles.
Ewenwel, het per geleentheid só gekla oor dubbele standaarde: Almal sê altyd David Beckham is onnosel, hoekom kla niemand oor hoe vrot Stephen Hawking
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days