Kuier

'N PLEKKIE IN DIE SON VIR ALMAL

RAAK WYS MET

Brenden

As jy nog nie Chasing the Sun 2 gekyk het nie, wil ek met alle respek vra jy moet vir my die klip wys waaronder jy die laaste ruk weggekruip het. Ja, met die cost of living-krisis is dit nie vir almal moontlik om DStv te kan bekostig nie, so dalk vergewe ek jou. Maar doen tog moeite om dit te sien, al is dit ook by die bure.

As jy nie weet nie, is die dokumentêre reeks oor die Springbokke se

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Tv-gids
MÓÉT-KYK! Blue Beetle (M-Net, Sondag 30 Junie om 20:05) Jaime Reyes (Xolo Maridueña) kom in besit van die Scarab, 'n antieke relic van uitheemse biotegnologie. Wanneer die Scarab vir Jaime as sy bio-host kies, kry hy 'n ongelooflike wapenrusting wat
Kuier2 min read
Leer Jy Jou Kind Slegte Finansiële Gewoontes?
Wat kinders reeds vroeg oor finansies leer, kan lewenslange gewoontes vorm. Lê dus ’n goeie grondslag. “Uit my werk met kinders van verskillende ouderdomme en agtergronde is dit duidelik ouers leer hulle soms swak geldgewoontes,” sê Eunice Sibiya, ’n
Kuier4 min read
Haar Oog Op Die Kroon
Deelnemers aan die Mej. SuidAfrika-kompetisie het deur die jare met hul verskillende voorkomste, ouderdomme en persoonlikhede ingeskryf. Maar een ding het hulle feitlik almal gemeen gehad: Hulle kon moeiteloos in swemdrag en aandrokke op die verhoog

Related