Bok-helde Val Vir ‘Piramideskema’
Van die land se voorste Springbokke se gesigte word gebruik om beleggers te werf in ’n internasionale maatskappy wat reeds in talle lande as piramideskema beskryf is. Die rugbyspelers Eben Etzebeth, Duane Vermeulen en Jacques Potgieter en die sanger