Infeksie by kleuterskool lei tot plan vir onderneming
Jun 21, 2020
2 minutes
Geborg deur Grobank
’n Skokdiagnose van hul babadogter het ’n Pretoriase entrepreneurspaar ’n totaal nuwe sakerigting laat inslaan.
Toe Francois en Mariaan Viljoen hoor Ansumé (toe 15 maande oud) het tipe 1-diabetes was hulle oorbluf.
“Daar is geen geskiedenis van diabetes in ons familie nie en ons het begin navorsing doen,” sê Francois.
Só het hulle op inligting afgekom dat trauma of ’n virale of bakteriële
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days