Kuier

ISDIE EINDE IN SIG?

Die hele mensdom het einde verlede jaar ’n groot sug van verligting gegee toe die eerste entstowwe teen die gevreesde Covid-19 goedgekeur is.

Ongelukkig was daar teen druktyd nog geen duidelikheid oor wanneer en hoe die entstof in Suid-Afrika versprei gaan word nie. Die land het ook teen druktyd meer as ’n miljoen Covid-19-positiewes gehad, die meeste gevalle op die vasteland. Die regering loop onder hewige kritiek deur omdat hulle nog geen gedetailleerde planne bekend gemaak het vir die verspreiding van die entstof nie en veral mediese personeel is bekommerd dat ons hospitale nie sal kan cope met die stygende getalle nie. In sommige dele van die land is daar glo klaar nie meer plek in hospitale nie en daar is suurstoftekorte.

Die departement van gesondheid het wel aangedui dat gesondheidswerkers en die kwesbaarste mense eerste ingeënt gaan word.

Die doel is om so gou moontlik tot 70% van die bevolking in te ent om die oordragingsiklus te verbreek en om sogenaamde “herd immunity”te bewerkstellig. Die regering het voorlopig R30 biljoen geoormerk vir die land se entstowwe.

Kommer heers ook oor die nuwe Suid-Afrikaanse variant wat klaarblyklik meer aansteeklik is.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Kuier
REDAKTEUR Lara Atson KUNSREDAKTEUR Selina Petersen ARTIKELREDAKTEUR Edna Ellman SUBREDAKTEUR Michelle Linnert Jansen TV-SKEDULES Kashief Achmat INTERN Mary Martin MEDEWERKERS Zaida Swart, Haidee Muller-Isaacs, Maretha Botes, Enrico Claassen, Chrislyn
Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
Wat's PMDD en PMS? Dok, ek het nog altyd met vreeslike mood swings rondom my period gesukkel, en by tye voel dit selfs soos depressie. Ek het onlangs gelees daar is iets soos premenstrual dysphoric disorder (PMDD). Wat is dit, en hoe verskil dit van
Kuier1 min read
Arendsvlei Toets Jou Kennis
1 In watter jaar het die sepie sy debuut gemaak? 2 Janice is nou die eienaar van Mortlocks, maar aan wie het dit eers behoort? 3 Wie is die pa van Wendy se dogter, Debra? 4 Watter Galant woeker ook agter die skerms as regisseur? 5 Watter veteraanaktr

Related