Rapport

Wat sou Florence vandag sê?

Gee die marsepein of ruiker pinksterrosies eerder vir jou ma, het haar hofmakers gou geleer. Sy verkies die jongste nuus oor die komende Britse verkiesing, of die nuutste wiskundige teorieë. Maar jy beter jou storie ken, meneer, want Florence Nightingale se kop is skerper as ’n tapisserienaald.

Veral as dit by syfers kom. Terwyl pa William vir haar en sus Parthenope by die huis in klassieke en politieke studie onderrig het, het opeenvolgende goewernantes die res behartig. Gou het Florence gesê sy wil meer weet van somme, verder leer.

Nie net het sy met verdrag haar sin gekry nie, maar ook haar keuse van wiskundige. Sy is ingeskryf by een van Engeland se top-wiskundedosente. Die Joodse James Joseph Sylvester, net ses jaar ouer as syself. Hy het baie studente deur die jare gehad, maar Florence, het hy teen sy loopbaan se einde gesê, was loshande die slimste.

Dit was egter) binnegenooi – die eerste vrou ooit.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport4 min read
Fopnuus Fnuik Hulp Aan Boere
Fopnuus oor vragmotors met noodvoer aan boere in brandgeteisterde distrikte wat kwansuis deur brandstigters geteiken word, is besig om broodnodige hulp aan dié gebiede te beduiwel. Landbouleiers sê die video’s, foto’s en boodskappe doen geweldig skad
Rapport5 min read
China Wil Vrede Maak
Gert Grobler. Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort. Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese band
Rapport1 min read
Maimane ’n Dogter Ryker
Mmusi Maimane, hoofaktivis by die One South Africa Movement en oudleier van die DA, het weer pa geword. Maimane het gister op Twitter aangekondig dat sy vrou die lewe geskenk het aan hul derde kind. Die babadogtertjie se naam is Kutlwano-Grace. “Ons

Related