Huisgenoot

Anne Frank

MET sommige hartroerende stories in die geskiedenis kan ’n mens jou so vereenselwig dat dit nie saak maak dat dit lank voor ons geboorte gebeur het en dat die betrokke mense al dood is nie. Ons onthou hierdie mense en hul verhale omdat hulle ons hoop gee en ons leer om nie die foute van die verlede te herhaal nie.

Een so ’n storie is die verhaal van Anne Frank en haar dagboek.

VROEË JARE

Anne is in 1929 in Frankfurt, Duitsland, gebore. Sy en haar suster, Margot, was die enigste twee kinders van Otto en Edith Frank. Toe Anne nog ’n kleuter was, is Adolf Hitler in 1933 tot kanselier van Duitsland verkies.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot4 min read
Suidoosterfees: Kultuur In Die Kaap
Niks soos ’n bietjie humor om jou maagspiere te oefen nie! Die immergewilde FRANK OPPERMAN het oud en jonk laat skater met sy eenmanstuk. Hierin word die reünie van die Hoërskool Totius se 1980-matriekgroep gehou, en elke klasmaat kry ’n beurt agter
Huisgenoot5 min read
Ontwaking Ná Die Ongeluk
DEUR driedekadeshetsy eers as seun, tiener en toe jong man die peperboom se takke ál weier sien sprei voor die Brown-gesin se huis in Duynefontein by Melkbosstrand. Nou, op 38, groet Aurora Brown van die voordeur af, van agter die takke wat byna die
Huisgenoot1 min read
Vyf Kitsfeite Oor Majozi
1 “Ek is ’n koffiesnob, en jy kan met my toor as jy vir my ’n goeie pour-overkoffie maak.” 2 “My grootste guilty pleasure is ’n lekker soet pasteis de nata – die Portugese vla-tertjie.” 3 Hy is lief vir boks, en as hy nie op toer is of besig met musi

Related