Paartjie los SA ná polisie-hel op die strand
Jun 21, 2020
2 minutes
Julian Jansen
FOTO: EDREA DU TOIT
Die paartjie wat verlede maand in hegtenis geneem is nadat hul babadogter tot op ’n Kaapse strand gehardloop het, sê dié traumatiese voorval het hulle landuit gedryf.
Tereza Cervinkova, ’n beroepsfotograaf van die Tsjeggiese Republiek, en die 21 maande oue Florence is reeds terug in dié Oos-Europese land.
Cervinkova se verloofde, Liam Bulgen, sê hy vertrek eersdaags ook
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days