5-jarige drie dae in selle aangehou
Aug 09, 2020
3 minutes
Johan Eybers
FOTO: DEON RAATH
’n Vyfjarige seuntjie is so getraumatiseer nadat hy en sy ma drie nagte in ’n polisiesel aangehou is dat hy begin hakkel het.
Ná drie dae in die selle saam met ander verdagtes is hulle vrygelaat sonder enige verduideliking of verskoning.
By navraag het die polisieman wat hulle opgesluit het, gesê hy doen net sy werk.
Die Gautengse polisiehoof het nou ’n dringende ondersoek gelas na die gebeure en die ma, Angela Hattingh (43), het ’n prokureur aangestel om
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days