Vrees Klein Stappies Agteruit Tot Dit Te Laat Is
Die versoeking is groot om parallelle te wil trek tussen Suid-Afrika se benarde situasie – ’n korrupte regering, ’n bevolking wat verarm, foutlyne wat neergelê is deur ons voorsate – en ander lande wat weens rampspoed die nuushooftrekke haal. Kyk byv