Munisipaliteite kort R35 mjd.
Aug 09, 2020
3 minutes
Antoinette Slabbert
Belastingbetalers sal aan plaaslike munisipaliteite ’n reddingsboei van sowat R35 miljard moet gee om te verhoed dat dienslewering heeltemal in duie stort, toon ’n ontleding deur Ratings Afrika.
Die groep sê 81 van die 100 grootste munisipaliteite het in die 2019-boekjaar meer geld uitgegee as wat hulle ingekry het en dít het ’n gat van R30 miljard gelaat. Daarbenewens kan hul inkomste vanjaar met nog R4,25 miljard daal weens die impak van die
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days