‘B-spanne’ brul al hoe harder in die MotoGP
Aug 09, 2020
2 minutes
Dirk Jordaan
FOTO: REUTERS
Die era van MotoGP se “B-spanne” het amptelik aangebreek.
Die drie jaers wat vandag in Brno in die Tsjeggiese Republiek voor wegspring, is nie een lid van ’n fabriekspan nie.
Johann Zarco jaag vir die Avintia Ducati-span, terwyl die jaers wat tweede en derde gaan aantree –
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days