SA trio bult spiere in Engeland
Aug 09, 2020
2 minutes
Marizanne Kok
FOTO: GETTY
Terwyl hul landgenote aan die anderkant van die Atlantiese Oseaan merendeels klippe gekou het by die Amerikaanse PGA-kampioenskap, het ’n rits Suid-Afrikaners die laaste paar dae stem dik gemaak in Engeland.
Brandon Stone (67) en Dean Burmester (69) is ná drie rondes van die Engelse kampioenskap
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days