WATSE TRUI IS DÍT?
Toe die Bokke teen Skotland uitdraf in hul seegroen patroontruie, het aanhangers dit terstond die Checkers Sixty/60-trui gedoop. Dié truie is ingespan om dit vir mense wat kleurblind is makliker te maak om spanne op die veld uit te ken.
TEKEN MY FAF-BROEKIE
Faf de Klerk het weer soos ná die 2019-eindstryd in sy onderbroek met die Suid-Afrikaanse vlag daarop gepronk – en toe ’n seuntjie