Huisgenoot

DIE REIS NA DIE BEKER

DAAR is ’n foto wat ’n mens steeds sien in al wat ’n kroeg of kuierplek is. Dit wys die oomblik toe Joel Stransky se skepskop op Ellispark tussen die pale deur seil om ’n stukkie rugbygeskiedenis te skep. Dit laat baie Bok-ondersteuners steeds glimlag.

Die Bokke se Wêreldbekereindstryd teen Nieu-Seeland was die laaste hoofstuk in ’n storie wat klink asof dit uit ’n fliek kan kom. Suid-Afrika, enkele jare tevore nog die muishond van internasionale sport weens apartheid, het in sy eerste Wêreldbekertoernooi sedert die koms van ons demokrasie gespeel, en ons was die gasheerland.

Vanuit die staanspoor – toe die Bokke die heersende kampioen, Australië, in die eerste wedstryd klop – het die opwinding opgebou. Sal ons dalk kan wen? En ses wek later, op 24 Junie 1995, is on as die kampioen gekroon! Di sege het Suid-Afrikaners ora saamgesnoer en gehelp om ons land op ’n nuwe koers te plaas.

Maar die foto wat vandag nog meer vir Suid-Afrikaner rs beteken, is die een van oud-pres. Nelson Mandela

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Babbel Voort Aanlyn!
Twee prettige seisoene van Die Babbelbende is aanlyn op huisgenoot.com te kry. In dié Afrikaanse kinderreeks ondersoek die vriende Bibi, Ben, Paloeka die leeu en Palawa die kameelperd die interessante dinge wat ons wêreld so wild, woelig en wonderlik
Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot3 min read
Skone Slaap
AS ’N skoonheidskrywer en ma van twee is dit nie altyd maklik om tyd in die dag te kry om ’n 20-minuut-gesigmasker of haarbehandeling aan te wend nie. Dis hoekom skoonheidsprodukte wat werk terwyl ek slaap veel aanlokliker is. Ons vel gaan ’n vernuwi