Huisgenoot

O, DIE DRAMA!

BRYAN WIE?

2007, FRANKRYK

Dis nie sommer enigeen wat vir Bryan Habana kan weghardloop nie; hy is immers saam met Jonah Lomu die voorste driedrukker in die Wêreldbekergeskiedenis. Maar een ou kon dit regkry om hom behoorlik hakskene te wys: Die Zimbabwe-boorling Takudzwa Ngwenya het in die 2007-toernooi vir die VSA gespeel en Habana soos ’n stadige voorspeler laat lyk toe hy verby hom versnel het vir een van die drieë van die toernooi.

DIE SLAG VAN BOET ERASMUS

1995, SUID-AFRIKA

Suid-Afrika se laaste groepwedstryd van die toernooi was teen Kanada in die Boet Erasmus-stadion in Port Elizabeth (Gqeberha) – en sou een word wat die Springbokke eerder sal wil vergeet.

Eers het ’n kragonderbreking kort voor die wedstryd die afskop met 45 minute vertraag. Toe hulle eindelik aan die speel kom, was dit ’n geniepsige wedstryd. Nadat die Springbokvleuel Pieter Hendriks en die Kanadees Winston Stanley aan mekaar begin stamp en stoot het, het hul spanmaats

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Babbel Voort Aanlyn!
Twee prettige seisoene van Die Babbelbende is aanlyn op huisgenoot.com te kry. In dié Afrikaanse kinderreeks ondersoek die vriende Bibi, Ben, Paloeka die leeu en Palawa die kameelperd die interessante dinge wat ons wêreld so wild, woelig en wonderlik
Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot3 min read
Skone Slaap
AS ’N skoonheidskrywer en ma van twee is dit nie altyd maklik om tyd in die dag te kry om ’n 20-minuut-gesigmasker of haarbehandeling aan te wend nie. Dis hoekom skoonheidsprodukte wat werk terwyl ek slaap veel aanlokliker is. Ons vel gaan ’n vernuwi