Menings Oor Stories Op Huisgenoot.com
Die skietdood van Klaas du Toit van Boksburg ná ’n konfrontasie met ’n buurman laat lesers vra: Hoekom so baie aggressie in die land? Mense is ál hoe meer ongeduldig. Soveel stres in ons land en die wêreld. Te veel hardekoejawels wat als wil regmaak