Huisgenoot

DIE DROOM WAT EK LEEF VIR MY MA

SY MA het groot drome vir hom gedroom toe sy die naam Cantona gekies het. Dalk sou haar babaseun – haar eersteling – eendag naam maak in die toneelwêreld soos die Franse akteur en voormalige sokkerspeler Eric Cantona na wie sy hom vernoem het.

Maar Cantona James se ma was nie hier om te sien hoe hy sy TV-debuut as die hawelose Daniël in Arendsvlei maak nie, en sy is ook nie hier om hom te sien skitter in die hoofrol van die nuwe internasionale TV-aksiedramareeks Spinners nie.

Dié reeks sal – nes sy destyds gedroom het – vir hom oorsee nuwe deure oopmaak, want nog voor die amptelike uitreiking daarvan het dit al verskeie pryse en ’n staande

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Twee betogers van in die 80, wat lede is van die groep Just Stop Oil, het die glas oor die Magna Carta gebreek. Die Magna Carta is ’n bitter belangrike geskiedkundige Britse dokument uit 1215 – dis die eerste keer in die wêreld wat erken is dat die k
Huisgenoot4 min read
Hoe Werk ’n Kamera?
‘GOED, hier’s die tydskrif. Help my nou om ’n oulike advertensie te soek vir my skooltaak,” sê Bibi en sit die Huisgenoot op die tafel in die Babbelboomhuis neer. “Kan dit enige advertensie wees?” vra Palawa die kameelperd. “Is jy op soek na iets spe
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers

Related