Huisgenoot

EINDELIK MY KANS

SY WAS destyds pas klaar studeer toe sy as plekaanwyser by die Baxter-teater in Kaapstad begin werk het. Met elke vertoning het sy by die deur gestaan en kaartjies geskeur en gedroom dat dit eendag sý sal wees wat op daardie verhoog staan.

Dan sou Carmen Maarman (44) haarself belowe: Ek gáán daar uitkom; dit gáán my werklikheid wees.

En vandag, meer as twee dekades later, is dit so. Die aktrise is nou weer op kykNET te sien as die vurige Maggie Jantjies in die derde seisoen van die komediereeks Lui maar op, Belinda – ’n rol wat sy in 2019 die eerste keer vertolk het.

Dis die einste Maggie wat alles vir Carmen verander het. Ja, daar was teaterrolle, maar die kleinskerm en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Die Goeies, Die Grotes En Die Mooies
Clint het al meer as 40 keer in die regisseurstoel gesit en in meer as 70 flieks verskyn. In The Good, the Bad and the Ugly was hy “the man with no name”, maar ná die western het álmal sy naam geken. In 1992 het hy die Wilde Weste op ’n heel ander ma
Huisgenoot1 min read
Agter Die Skerms
▶ Die reeks is in die noordelike voorstede van Kaapstad verfilm, asook op Stellenbosch en in die Jonkershoek-omgewing. ▶ Die vervaardigers het ’n ou herehuis op ’n kleinhoewe naby Durbanville gehuur om as Oupa en Ouma se huis te dien. Hulle het die p
Huisgenoot11 min read
GlutenVRYE LEKKERnye
t – teelepel/s e – eetlepel/s k – koppie/s BEREIDING: 20 MIN. / GAARMAAK: 30-40 MIN. KOEK ◗ 220 g amandelmeel◗ 50 g glutenvrye hawermoutmeel◗ 5 ml (1 t) bakpoeier◗ 2,5 ml (½ t) sout◗ 3 groot eiers, by kamertemperatuur◗ 75 ml gesmelte en afgekoelde kl

Related Books & Audiobooks