Carmen Maarman
Jul 16, 2021
2 minutes
Deur JODY-LYNN TAYLOR
TAWWE TIENIE OP TV
Carmen Maarman is deesdae ’n gereelde gesig op ons skerms. Sy laat ons juis nou weer skaterlag as die vurige Maggie in die tweede seisoen van die komediereeks Lui maar op, Belinda.
Dié kykNET-reeks, wat in 2019 sy debuut op die kassie gemaak het, was haar eerste groot televisierol.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days