My Stiefma Se Erfsondes
WAAR sy in die beskuldigdebank van die hof in Oos-Londen staan, voel die jong blondekopvrou verpletter en verneder. Al wat sy weet, is dat sy onskuldig is. Maar hier staan sy tereg dat sy die vrou aan wie sy van kleins af so geheg was, gehelp het om