Huisgenoot

NUWE LEWE NÁ DIE SEPIEDOOD

MEER as vier jaar het kykers aan haar lippe gehang. Die rissiepitdokter in Binnelanders wat nie geskroom het om op te staan vir wat reg is nie.

Mense het begin meen sy is soos ’n kat met nege lewens. Twee jaar gelede het sy in ’n veldhospitaal in die Kongo ’n noue ontkoming met die dood gehad en onlangs was sy in ’n fratsongeluk toe ’n paal haar nier deurboor het. Kykers het begin glo ons sal die kanniedood dr. Elana Bester altyd met ons hê. Tot vandeesweek.

Ilne Nienaber (40), wat die rol vertolk, vertel dit was haar besluit om die kassie tot siens toe te roep, en al

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Help, Dis IBS
Prikkelbare dermsindroom (IBS) is soos daai irriterende familielid wat net nie weet wanneer om huis toe te gaan nie. Soms kom kuier hulle ongenooid en bly vir ure, en dan sukkel jy om van hulle ontslae te raak. Dit kan ’n groot, pynlike en ongemaklik
Huisgenoot5 min read
Die Von Trapps? Nee, Die Van Biljons
PETORIA is dalk ver van die sneeubedekte pieke van Oostenryk, maar moenie verbaas wees as jy hier ’n ma, pa en rits singende kinders, nes die Von Trapps uit The Sound of Music, teëkom nie. Een gesin, vier kinders, en ’n klomp optredes op nasionale en
Huisgenoot1 min read
Dís Net So Cool
op Netflix vanaf 17 Mei Jammer om die nuus te breek, maar unicorns bestaan nie. Ponies wel. En daar is een wat wens sy was ’n beroemde musiekster- unicorn! Thelma droom daarvan om ’n sanger te wees en op die wêreld se grootste verhoë haar musiektalen

Related