DIE POP VAN GOEIE HOOP
Jul 16, 2021
3 minutes
Deur COLIN HENDRICKS
HAAR naam is Amal, wat “hoop” beteken. Sy is van Sirië en net nege jaar oud, maar swerf duisende kilometers alleen en te voet deur vreemde lande. Sy is op soek na haar ma, wat eendag gaan kos soek het en toe nooit weer gesien is nie.
Dit klink dalk soos die verhaal van baie ander vlugtelingkinders wat deur konflik van hul ouers vervreem of dalk selfs wees gelaat is. Maar Amal is geen gewone meisie nie. Sy is ’n marionet van 3,5 m meter hoog – so groot
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days