SARIE

Lelies van die veld

Doop van vuur

Uit die rook en roet van die Tafelberg-inferno het die Juliet Crew gestap – en ons verbeelding aangegryp

Rook, oral rook, jy kan byna nie die vlamme sien nie. Die roet kom in jou oë, waar ook al dit ’n gleufie of gaatjie in jou beskermende klere kry. Dit jeuk, brand. Jy kan dit daarna aan jouself ruik, jy stink. En die hitte, dis soos ’n gloed.

Op 18 April vanjaar het ’n verterende vlammesee in en rondom die Tafelberg Nasionale Park mens en dier bedreig.

En uit die rook, as en puin het ’n nuwe groepie helde gestap. Die Juliet Crew, Suid-Afrika se eerste brandbestrydingspan met slegs vroue. Juliet, die enigste vrouenaam in Navo se fonetiese alfabet.

Álmal is helde wat die inferno onder beheer help bring het, beklemtoon Dean Ferreira, besturende direkteur van die omgewingsbewaringorganisasie NCC Environmental Services, wie se idee só ’n vrouespan was. Tog is dit hierdie jong vroue uit voorheen benadeelde gebiede rondom Kaapstad wat mense

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE4 min read
Dubbel So Lekker
Hier kombineer ons Britse pondkoek met klassieke krummelpoeding. Jy kan ook die koek voorsit met vanieljevla vir ’n ander geur. genoeg vir een 18 cm-broodjie KRUMMELLAAG ■ 50 g (60 ml) strooisuiker■ 70 g (125 ml) koekmeel■ 115 g (125 ml) koue bo
SARIE3 min read
Luuks
Daar is iets bekorends aan die aand wanneer die son sak en die hemelruim met stadsliggies en sterre verlig word. Met Chanel se Rouge Allure Velvet Nuit Blanche-lipstiffie (R1 075) in jou handsak, kan jy glansryk op jou aandafspraak gaan. Waag met ’n
SARIE3 min read
2 Is Beter As 1
Met die onlangse filmtoekenningsaande het wit-en-swart uitrustings die rooi tapyt oorheers en ons dink veral aan Carey Mulligan se rok by die Oscars. Dié klassieke kleurkombinasie is ook ’n wenner vir alledaagse uitrustings en veral treffend by ’n 19

Related Books & Audiobooks