Huisgenoot

OP DIE SLANGPAD

BLY weg, hulle is van die bose. Só is Mbali Mtshali kleintyd deur die grootmense geleer. En ja, sy was vrek bang vir slange, want daar tussen die golwende groen heuwels van Inanda in KwaZulu-Natal was dié reptiele volop.

Mbali het mooi geluister en eers op die ouderdom van 20 die eerste keer aan ’n slang gevat. “Dit was ’n baie vreemde ervaring. Ek was vrek bang,” onthou sy.

Maar vandag voel Mbali (31) duidelik anders. In haar arms hou sy vir Targeria, ’n koningluislang, asof sy ’n brose baba is. “Weet jy slange is banger vir mense as wat mense vir slange is? Hulle gaan nie uit hul pad om jou aan

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot4 min read
Suidoosterfees: Kultuur In Die Kaap
Niks soos ’n bietjie humor om jou maagspiere te oefen nie! Die immergewilde FRANK OPPERMAN het oud en jonk laat skater met sy eenmanstuk. Hierin word die reünie van die Hoërskool Totius se 1980-matriekgroep gehou, en elke klasmaat kry ’n beurt agter
Huisgenoot5 min read
Ontwaking Ná Die Ongeluk
DEUR driedekadeshetsy eers as seun, tiener en toe jong man die peperboom se takke ál weier sien sprei voor die Brown-gesin se huis in Duynefontein by Melkbosstrand. Nou, op 38, groet Aurora Brown van die voordeur af, van agter die takke wat byna die
Huisgenoot1 min read
Vyf Kitsfeite Oor Majozi
1 “Ek is ’n koffiesnob, en jy kan met my toor as jy vir my ’n goeie pour-overkoffie maak.” 2 “My grootste guilty pleasure is ’n lekker soet pasteis de nata – die Portugese vla-tertjie.” 3 Hy is lief vir boks, en as hy nie op toer is of besig met musi

Related Books & Audiobooks