TV Plus Afrikaans

Sis en seil

bali Mtshali van die realiteitsprogram Snakes In The City, Woensdae op National Geographic (*182) om 18:00, het vir die eerste keer ’n slang gesien toe sy sowat ses jaar oud was. En haar ouma het haar gewaarsku: As jy in ’n slang se oë kyk, gaan jy sterf. “Ek dink ek was omtrent ses en het by my ouma gewoon. Dit was groot, groen, dun en langwerpig. Dit was dalk ’n groen waterslang,” sê Mbali. Maar dit maak nie saak of die slang giftig of ’n vriendelike goggavreter was nie. “My ouma was toe my beste vriend, en sy het my vertel slange is boos. Indien jy dink jy sien een, moenie oogkontak behou nie, want wanneer jy in die slang se oë kyk, gaan jy sterf. Hulle is ’n teken van toorkuns.” En ouma het “’n bron” gehad. “Dis selfs in die Bybel, want my ouma was my Sondagskool-onderwyseres. Alles

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
Sepieblokraai
Die letters in die pienk blokkies, wat jy in die regte volgorde moet rangskik, vorm die naam (6) van Hein Poole se karakter in Suidooster. Die oplossing verskyn in die volgende uitgawe. tvplus gee 2 Catrice-geskenkpakke van R500 elk weg! Die letters
TV Plus Afrikaans3 min read
Toetankamen Se Eeufees
Die argeoloog Howard Carter het op Donderdag 24 November 1922 in sy dagboek geskryf: “. . . namate my oë aan die lig gewoond geraak het, het die details van die kamer stadig deur die mistigheid na vore gekom, vreemde diere, standbeelde en goud – die
TV Plus Afrikaans2 min read
SABC1 Weekdae 20:00
@GENERATIONSTHELEGACY1 @GEN_LEGACY @GENERATIONS_THE_LEGACY1 h Weekdae SABC1 (*191) 08:00 o Saterdae SABC1 11:00 Nontle het haar ma se raad aanvaar en was platgeslaan deur wat haar ma voorgestel het, Lucy het geweier om bevele van “die bedie

Related Books & Audiobooks