Huisgenoot

MY GROOT GESIN

’OUKEI, aan die begin was dit ’n werk. Ek het die werk baie nodig gehad.

My eerste pos as olifantoppasser was by Wild Horizon. Ek was desperaat, en toe stel ’n vriend my aan hulle bekend. Ek sal erken ek was nie van die begin af mal oor olifante nie. Ek het nie verstaan hoekom ons heeltyd by hulle moes wees nie.

Maar nou ja, dit was werk. Ek moes eers net hulle stalle skoonhou. Kan mens dit ’n stal noem? Hulle blyplek. Later moes ek help kos soek. Ek moes takke met blare aan afsny en dit in hulle stalle gaan sit.

Eindelik het ek saam met hulle in die bos gaan stap.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Kalligrafie
Korrek. Kállos beteken skoonheid, en graphein beteken om te skryf. Kalligrafie is die kuns van skryf met sierletters. Dis hoe lank die dokument is waarop die amptelike rekord van koning Charles se kroning gedruk is. Die handgeskrewe dokument is vir d
Huisgenoot4 min read
Skietgebede En ’n Plakkaat
TOE ek klein was, het ons radio geluister tot die batterye opgeraak het. In Nyandeni, waar ek grootgeword het, het hulle eers in die 2000’s elektrisiteit begin insit. Dit was soos toorkuns vir ons. Ons het nie eens ’n TV gehad nie. Baie mense het ges
Huisgenoot2 min read
Die Aarde Se ‘Tweede Maan’
DAAR word al baie jare bespiegel dat die Aarde dalk meer as een maan het. Verskeie van die natuurlike satelliete wat naby die Aarde se wentelbaan voorkom, is al voorgestel as moontlike mane, maar nie een is al bevestig nie. Een van die moontlikhede,

Related Books & Audiobooks