Huisgenoot

OORTJIES VAN DIE RENOSTER

‘DIE eerste keer wat ek ’n renoster gesien het, was ek 21 jaar oud.

Dit was in my derde jaar toe ek besig was met my nasionale diploma in natuurbewaring aan die Kaapse Skiereiland Universiteit van Tegnologie en ek praktiese werkservaring moes doen.

So is ek na die Addo-olifant Nasionale Park in die Oos-Kaap. Dit was hier waar ek my eerste interaksie met ’n swartrenoster gehad het. Die tydsberekening was puik, want dit was in dié jaar wat Addo baie grensverskuiwings met swartrenosters moes doen vir hulle om elders nuwe renosterbevolkings te begin.

Ek het by die boma-opleiding van renosters betrokke geraak. Jy moes ’n baie wilde swartrenoster vat, in ’n omheinde gebied

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot4 min read
Suidoosterfees: Kultuur In Die Kaap
Niks soos ’n bietjie humor om jou maagspiere te oefen nie! Die immergewilde FRANK OPPERMAN het oud en jonk laat skater met sy eenmanstuk. Hierin word die reünie van die Hoërskool Totius se 1980-matriekgroep gehou, en elke klasmaat kry ’n beurt agter
Huisgenoot5 min read
Ontwaking Ná Die Ongeluk
DEUR driedekadeshetsy eers as seun, tiener en toe jong man die peperboom se takke ál weier sien sprei voor die Brown-gesin se huis in Duynefontein by Melkbosstrand. Nou, op 38, groet Aurora Brown van die voordeur af, van agter die takke wat byna die
Huisgenoot1 min read
Vyf Kitsfeite Oor Majozi
1 “Ek is ’n koffiesnob, en jy kan met my toor as jy vir my ’n goeie pour-overkoffie maak.” 2 “My grootste guilty pleasure is ’n lekker soet pasteis de nata – die Portugese vla-tertjie.” 3 Hy is lief vir boks, en as hy nie op toer is of besig met musi

Related